Sahelanthropus tchadensis

Sahelanthropus tchadensis
"Toumaï"
Tydperk: Laat-Mioseen, 7 m. jaar gelede
’n Vormafdruk van ’n Sahelanthropus tchadensis-skedel (Toumaï)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Sahelanthropus

Klages et al., 2008[1]
Spesie:
S. tchadensis
Binomiale naam
Sahelanthropus tchadensis
Klages et al., 2008[1]

Sahelanthropus tchadensis is ’n uitgestorwe menslike spesie wat sowat 7 miljoen jaar terugdateer, moontlik na aan die tyd van die splitsing tussen die sjimpansee en die mens. Dit is dus onseker of dit beskou kan word as ’n lid van die Hominini-stam.[1] Min, indien enige, voorbeelde is bekend behalwe die gedeeltelike skedel met die bynaam Toumaï ("hoop van die lewe").

  1. 1,0 1,1 1,2 Klages, Arthur (2008) "Sahelanthropus tchadensis: An Examination of its Hominin Affinities and Possible Phylogenetic Placement," Totem: The University of Western Ontario Journal of Anthropology: Vol. 16: Iss. 1, Article 5. http://ir.lib.uwo.ca/totem/vol16/iss1/5

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search